top of page
EVENTS
PLANNED TO
PERFECTION.

Benedicto Farm wil elke persoon se droom n werklikheid maak . Elke funksie aangryp met passie . Raak deel van die Benedicto Familie en kom hou jou funksie by ons .
Ons bied die volgende :
Troues
Kombuis Tee
Baba Tee
Verjaarsdae
Kinderpartytjies
Werks afsluitings
Konferensies
Venue Kapasiteit : 72 mense
Ons is in die Vrystaat net buite Welkom gelee.

Making events come alive

Event Managers :
Annika Leach
Corné Leach

Ons is hier om jou dag meer spesiaal te maak en jou prentjie lewe te gee en stres vry te maak.
Some of our events



LET’S START
PLANNING
Kontak ons vandag nog vir jou kwotasie.
bottom of page












